4 x Besigheid Domain Name Te Koop

4 Afrikaanse Domain Name Te koop

Besigheid.com, Besigheid.co.za, Besighede.com, Besighede.co.za

Hierdie Afrikaanse domain name is maklik om te onthou en te bemark oor radio ens.

Prys vir al 4 Domain Name saam: R350 000

Agtergrond: Die Engelse Business.com domain naam is in 1999 teen $7.5 miljoen dollar verkoop.

Hierdie 4 Afrikaanse domain name kan heel moontlik van die waardevolste Afrikaanse domain name wees, en is baie jare terug aangekoop en gehou.

Moontlike projekte vir Besigheid.com:

1. Besigheid.com / Besigheid.co.za kan ‘n Afrikaanse nuus webwerf / aanlyn koerant / aanlyn tydskrif wees soos BusinessLive, BusinessTech, BusinessInsider ens, met die klem op besighede, aandele, finansiele markte, finsiele advies en beleggings advies en aanbiedinge. Inkomste word bv. verkry deur advertensies van groot Maatskappye (bv. Banke, Makelaars, Effektetrusts, Versekerings firmas ens), indien die regte lesers gelok kan word.

2. Besigheid.com / Besigheid.co.za kan ‘n webwerf wees waar huidige besighede koop en verkoop word, dus ‘n tipe besigheids broker diens.

3. Besigheid.com / Besigheid.co.za kan ‘n Besigheid & Entrepreneur webwerf wees waar mense idees kan kry vir nuwe besighede om te begin (bv franchises in Suid Afrika te koop). Huidige Besigheids eienaars kan ook besigheids aanbiedinge kry van bv. internet maatskappye, selfoon maatskappye, versekerings maatskappye, banke ens. ‘n 1 stop webwerf vir Besighede en toekomstige besigheids eienaars, met inligting oor hoe om ‘n besigheid te begin, suksesvol te bestuur, forum, ens

4. ‘n Kombinasie van 1,2 en 3

5. Moontlike herverkoop van domain name aan groot Maatskappy na ‘n paar jaar.

6. Enige ander idee?

Email ian@capespirit.com of whatsup Ian Gouws op: 0844886122